Nuwe Forum!

www.home.arcor.de/linnifelkel
Verfügbare Informationen zu "Nuwe Forum!"

  • Qualität des Beitrags: 0 Sterne
  • Beteiligte Poster: linnifelkel - PG
  • Forum: www.home.arcor.de/linnifelkel
  • Forenbeschreibung: Afrikaanse Forum
  • aus dem Unterforum: Voorstelling
  • Antworten: 2
  • Forum gestartet am: Donnerstag 16.03.2006
  • Sprache: deutsch
  • Link zum Originaltopic: Nuwe Forum!
  • Letzte Antwort: vor 17 Jahren, 11 Monaten, 1 Tag, 6 Stunden, 1 Minute
  • Alle Beiträge und Antworten zu "Nuwe Forum!"

    Re: Nuwe Forum!

    linnifelkel - 16.03.2006, 18:30

    Nuwe Forum!
    Liewe Besoekers!

    Baie welkom op die Nuwe Forum!

    Ongelukkig het die vorige Engelse Forum nie so lekker gewerk nie! Hierdie Duitse Forum is op dieselfde basis, en ek hoop dit gaan beter werk!

    Indien iemand moeite het om iets te verstaan, laat my weet of vra in die Forum!

    Hoop ons gaan baie lekker saam kuier.
    Groete
    Linda Felkel



    Re: Nuwe Forum!

    PG - 25.05.2006, 21:37

    Voorstelling
    Hallo Linda

    Ja ek het uiteindelik gerigistreer gekry. Die Duits het hier en daar maar die broek geskeur maar nie te erg nie.

    Baie geluk met die mooi poging. Jou Webwerf verdien 'n prys. Dit is verblydend en roerend vir iemand in Suid Afrika om te sien hoeveel moeite jy doen ter wille van Afrikaans.

    Ek hoop regtig jy gaan nog oorval word met besoekers!

    Sterkte
    PG Kruger



    Mit folgendem Code, können Sie den Beitrag ganz bequem auf ihrer Homepage verlinken



    Weitere Beiträge aus dem Forum www.home.arcor.de/linnifelkel



    Ähnliche Beiträge wie "Nuwe Forum!"

    Fragen zum Forum und zur Homepage - KageJubei (Samstag 20.09.2008)
    Forum von SchattenNinja - SchattenNinja (Donnerstag 09.11.2006)
    Soll ich mich im forum anmelden? - Anonymous (Sonntag 05.11.2006)
    Unser neues Forum! - ChrisKH (Sonntag 02.05.2004)
    Forum is On - Belebt es - craysi (Samstag 17.09.2005)
    43 Designe za Forum - 2iggy (Montag 14.03.2005)
    Forum fertig -> Abstimmung über die Squads - Dis (Montag 17.07.2006)
    Um das Forum voll nutzen zu können... - gandalf (Donnerstag 01.06.2006)
    Geburtstagskinder im Forum - attams (Samstag 20.01.2007)
    Zu wenig im Forum - BernieSchiebulla (Freitag 06.05.2005)